Irene-Louise Van Wyk - Jan Asseblief 🎶 | Official Music Video

Watch the official music video for 'Jan Asseblief' by Irene-Louise Van Wyk. Stream or download now and experience this beautiful song. Follow Irene-Louise for more updates!

Irene-Louise Van Wyk - Jan Asseblief 🎶 | Official Music Video
IreneLouiseVEVO
1.5M views • Oct 31, 2024
Irene-Louise Van Wyk - Jan Asseblief 🎶 | Official Music Video

About this video

Official Music Video for "Jan Asseblief" by Irene-Louise van Wyk.
Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/JanAsseblief

Follow Irene-Louise van Wyk on Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/IreneLouise.vanwyk
Instagram - https://instagram.com/irene__louise?igshid=OGQ5ZDc2ODk2ZA==
TikTok – https://www.tiktok.com/@irene__louise?_t=8hZhktcsOqz&_r=1
Select Website – IRENE-LOUISE VAN WYK - (selectmusiek.co.za)

Music Video Director/DOP/Editor: ETG Creative (Eric T. Graham & Tehan Buys)
Akteurs: Mionette Short & Pierre Nel
Venue: Die Kantoor, Capital Park

'Jan Asseblief - Lirieke

‘n Vrydagaand
Hy’s hier, hy’s klaar geploeg
Met sy oë op haar word sy bene moeg
Hy kom van die plaas
Maar die stadsgeraas sou hy dalk wil hoor vir haar

Sy sien hom staar
Hy’s iets wat sy nie ken nie
‘n Stadsmeisie bly mos wild en vry
Vir kuier lus
Maar sy kort dalk rus
Kyk hoe roep sy oë haar naam

En toe stap hy oor
Sy sluk haar trots
Twee wêrelde wat bots

Toe sê sy “Jan asseblief tog squeeze my”
“Jan asseblief tog please my”
So gee haar ‘n druk
Laat haar hik en so snik
Sy sê “Jan asseblief tog squeeze my”

Dan sê ons, la-la-la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la
So gee haar ‘n druk
En laat haar hik en so snik
Sy sê “Jan asseblief tog squeeze my”

Dan loop sy weg
Wil hoor wat haar vriende dink
Is haar keuses mal,
Dat sy vir hom val?
Haar kop bly sê
Dat waar sy wêreld lê
Is veels te stil vir haar

Maar hy kom weer
Hy weet dis sy laaste kans
Sal sy moves moet wys met ‘n laaste dans
So moenie dink
As dit so reg klink lyk die toekoms dalk nog blink

So, draai haar in en uit
Soos hierdie liedjie dreun
Twee wêrelde word een

Toe sê sy “Jan asseblief tog squeeze my”
“Jan asseblief tog please my”
So gee haar ‘n druk
Laat haar hik en so snik
Sy sê “Jan asseblief tog squeeze my”

Dan sê ons, la-la-la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la
So gee haar ‘n druk
Laat haar hik en so snik
Sy sê “Jan asseblief tog squeeze my”

Oh, dan sê sy “Jan asseblief tog squeeze my”
“Jan asseblief tog please my”
So gee my ‘n druk
Laat ek hik en so snik
Ag, Jan asseblief tog squeeze my

Dan sê ons, la-la-la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la
So gee haar ‘n druk
Laat haar hik en so snik
Sy sê “Jan asseblief tog squeeze my”

Music video by Irene-Louise Van Wyk performing Jan Asseblief (Official Music Video).(C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/Music Profile management CC

#IreneLouiseVanWyk #JanAsseblief

Tags and Topics

Browse our collection to discover more content in these categories.

Video Information

Views

1.5M

Likes

4.0K

Duration

2:59

Published

Oct 31, 2024

User Reviews

4.2
(294)
Rate:

Related Trending Topics

LIVE TRENDS

Related trending topics. Click any trend to explore more videos.