Irene-Louise Van Wyk - Jan Asseblief (Official Music Video)

Official Music Video for "Jan Asseblief" by Irene-Louise van Wyk. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/JanAsseblief Follow Irene-Louise va...

IreneLouiseVEVO‱1.5M views‱2:59

About this video

Official Music Video for "Jan Asseblief" by Irene-Louise van Wyk. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/JanAsseblief Follow Irene-Louise van Wyk on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/IreneLouise.vanwyk Instagram - https://instagram.com/irene__louise?igshid=OGQ5ZDc2ODk2ZA== TikTok – https://www.tiktok.com/@irene__louise?_t=8hZhktcsOqz&_r=1 Select Website – IRENE-LOUISE VAN WYK - (selectmusiek.co.za) Music Video Director/DOP/Editor: ETG Creative (Eric T. Graham & Tehan Buys) Akteurs: Mionette Short & Pierre Nel Venue: Die Kantoor, Capital Park 'Jan Asseblief - Lirieke ‘n Vrydagaand Hy’s hier, hy’s klaar geploeg Met sy oĂ« op haar word sy bene moeg Hy kom van die plaas Maar die stadsgeraas sou hy dalk wil hoor vir haar Sy sien hom staar Hy’s iets wat sy nie ken nie ‘n Stadsmeisie bly mos wild en vry Vir kuier lus Maar sy kort dalk rus Kyk hoe roep sy oĂ« haar naam En toe stap hy oor Sy sluk haar trots Twee wĂȘrelde wat bots Toe sĂȘ sy “Jan asseblief tog squeeze my” “Jan asseblief tog please my” So gee haar ‘n druk Laat haar hik en so snik Sy sĂȘ “Jan asseblief tog squeeze my” Dan sĂȘ ons, la-la-la-la-la-la-la La-la-la-la-la-la-la So gee haar ‘n druk En laat haar hik en so snik Sy sĂȘ “Jan asseblief tog squeeze my” Dan loop sy weg Wil hoor wat haar vriende dink Is haar keuses mal, Dat sy vir hom val? Haar kop bly sĂȘ Dat waar sy wĂȘreld lĂȘ Is veels te stil vir haar Maar hy kom weer Hy weet dis sy laaste kans Sal sy moves moet wys met ‘n laaste dans So moenie dink As dit so reg klink lyk die toekoms dalk nog blink So, draai haar in en uit Soos hierdie liedjie dreun Twee wĂȘrelde word een Toe sĂȘ sy “Jan asseblief tog squeeze my” “Jan asseblief tog please my” So gee haar ‘n druk Laat haar hik en so snik Sy sĂȘ “Jan asseblief tog squeeze my” Dan sĂȘ ons, la-la-la-la-la-la-la La-la-la-la-la-la-la So gee haar ‘n druk Laat haar hik en so snik Sy sĂȘ “Jan asseblief tog squeeze my” Oh, dan sĂȘ sy “Jan asseblief tog squeeze my” “Jan asseblief tog please my” So gee my ‘n druk Laat ek hik en so snik Ag, Jan asseblief tog squeeze my Dan sĂȘ ons, la-la-la-la-la-la-la La-la-la-la-la-la-la So gee haar ‘n druk Laat haar hik en so snik Sy sĂȘ “Jan asseblief tog squeeze my” Music video by Irene-Louise Van Wyk performing Jan Asseblief (Official Music Video).(C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/Music Profile management CC #IreneLouiseVanWyk #JanAsseblief

Tags and Topics

This video is tagged with the following topics. Click any tag to explore more related content and discover similar videos:

Tags help categorize content and make it easier to find related videos. Browse our collection to discover more content in these categories.

4.2

294 user reviews

Write a Review

0/1000 characters

User Reviews

0 reviews

Be the first to comment...

Video Information

Views
1.5M

Total views since publication

Likes
4.0K

User likes and reactions

Duration
2:59

Video length

Published
Oct 31, 2024

Release date

Quality
hd

Video definition

Related Trending Topics

LIVE TRENDS

This video may be related to current global trending topics. Click any trend to explore more videos about what's hot right now!

THIS VIDEO IS TRENDING!

This video is currently trending in Nigeria under the topic 'f'.

Share This Video

SOCIAL SHARE

Share this video with your friends and followers across all major social platforms. Help spread the word about great content!